"Mag deur my lied die roem van U Naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd prys!" .... Jesus, dit gaan ALLES net oor U!
 

 

wat as .... ek is!

DIE KEUSE .... is joune, neem die besluit

Wat as ... lei tot woede en frustrasie
Wat as ... lei na nêrens
Wat as ... beroof jou van jou geloof in huweliksgeluk
Wat as ... hou jou konstant binne konflik
Selfondersoek: Gebed, Meditasie en Woordbestudering

Ek is
... bring eenheid en beskerm individualiteit
Ek is ... bring integrasie in jou menswees
Ek is ... bring perspektief
Ek is ... laat jou nie branderplank ry nie! ... Hy gee oorwinning, lewe in oorvloed!

"Kits is toe nie Koning", Kom uit by die kern, Koersaanpassing, Volharding Kern-diepte-blywende-verandering, verryking
Ek kan uitbundig, hard leef! Ontdek die ware jy ... Droom weer ... Verander jouself en beïnvloed jou wêreld met Ek Is, as jou mentor!
Maak tyd vir jouself, glimlag meer en laghardop! Jy is begeerlik vir Ek Is.

Word aangebied as 'n naweekkamp van Vrydag tot Saterdagaand (met ontspanningstye tussenin), of 'n eendag seminaar.

<TERUG