|
|
|
wanda se
vuurwarm nuus |
|
Houtkruis die Musical |
6 - 8 April 2012 |
HOUTKRUIS
DIE MUSICAL
kom
terug, maar die keer as 'n intieme teater ervaring in die
Atterbury teater oor Paas naweek (6 - 8 April). Ou gospeltreffers
soos ‘Die Via Dolorosa’, ‘Hierdie Kind’, ‘Eli Lama Sabagtani’,
Koos du Plessis se ‘Gebed’, en natuurlik die alombekende
‘Houtkruis’ is meesterlik verwerk deur Matthys Maree, en word
tussen die wonderlike storielyn deur met passie en oortuiging
vertolk deur Franna Benade, Wanda Bam, Stephen van Niekerk
(Isidingo) en Leon Ferreira. (Kaartjies vanaf 1 Feb beskikbaar by
Computicket) |
Lofprysings
Bootreis |
10 - 22 Mei 2012 |
Sien die brosjure >> |
|
Melinda Bam: Mej SA 2011 |
 |
Pretoria beauty,
Melinda Bam was crowned Miss South 2011 at
a gala event held at Sun City tonight, 11 December 2011. “I
believe this year will offer me an amazing and life altering
experience,” said a tangibly excited Melinda Bam in her
first ever television interview as Miss SA 2011 ....
lees meer >>
|
|
Melinda Bam as Mej SA-finalis |
 |
 |
HEELVROU
seminaar |
INTIEM-tydskrif plaas 'n
advertensie oor Wanda se HEELVROU seminaar in die
APRIL-uitgawe
<<
loer hier >> |
MAlice
|

... nog foto's >> |
MAlice
is a piano, percussion and vocal duo that consists of the talented
Melissa Bam (vocals and percussion) and Almarie du Preez (vocals
and piano/keyboard), both excellent musicians in their own right.
This dynamic duo has performed
with some of South Africa's top artists, including Nedine Blom,
Louis Brittz, Retief Burger, Bobby van Jaarsveld and
Straatligkinders.
MAlice provides high quality live music for your corporate/
private function, wedding or other type of event. MAlice's
versatile style (including cabaret, pop, pop-rock, classical) and
adaptable music repertoire will fit the particular needs of our
clients.
For more information or bookings contact:
Melissa (0829011388)
melissabam@gmail.com |
|
Wanda op Facebook |
 |
Kom
gesels saam op Facebook! |
|
...
oor Wanda se nuutste CD |

|
* "Beloofde Land" - Bestellings: vanaf Maart by
Merchant Gospel Music
259 River Road, Irene Glen Estate, Olifantsfontein
Tel: 076 595 6497
Fax: 088 012 662 4164
E-pos: dalene@merchantmusic.co.za |
|
...oor Vision Promotions |
 |
For
over a decade we had the privilege to work with gospel artists who
paid the price. Visionaries such as Piet Smit, Danie Botha and
Louis Brittz paved the way and a new generation of artists like
Retief Burger, Riana Nel and Tree63 are pushing the perception
boundaries even further.
We
know what it means to get into your car, travel huge distances, put
up your sound, minister, then take down your sound, load the car and
travel home alone or sleep in a strange bed... all while your family
basically goes on with life without you. Rewarding but NOT EASY.
Realizing that not many are called to this ministry, it is our
privilege to support the efforts of the few that are...
Janine
Visit the website >> |
|
...
oor Melissa Bam |
 |
Hierdie
kunstenaar kan bespreek word vir optredes by korporatiewe
funksies, damesoggende, ma- en dogterkampe en skole. Lees
ook meer oor haar boekie, uitgegee deur Carpe Diem Media, ’n
projek saam met haar ma, Wanda, en sussie, Melinda by
Boeke
op hierdie webwerf....
Melissa
kan bespreek word as stilis en grimeerkunstenaar vir
verhoogproduksies, matriekafskeide en funksies by
melissabam@gmail.com of wandabam@telkomsa.net
Melissa bied tans
sanglesse aan, en kan by bg epos adres gekontak word, of by
0829011388. Persone wat wil inskakel by WAMM se dramaklasse
kan vir Melissa kontak.
Melissa
se CV
|
|
...
oor Melinda Bam |
 |
Melinda Bam is Mej SA
2011 |
|
Sy tree as
compiere op saam met Melissa Bam by dogters byeenkomste. |
Hierdie
jong model is uitverkoop aan God met haar getuienis. Sy is
’n STAR agency- gekontrakteerde model, en is ook medeskrywer aan
die boekie,
Praat
met my – Hoor wat ek sê, uitgebring deur Carpe Diem
Media, ’n projek saam met haar ma, Wanda, en sussie, Melissa.
Lees ook ’n artikel uit haar pen, vir
Finesse Meisie
...
Besprekings vir MODELWERK:
STAR AGENCY: 011 646 7474 / 0832255670 of e-pos: mikki@star.co.za
Besprekings vir GRIMERING vir foto-sessies:
bambieki@yahoo.com
Nog
iets oor Melinda ...
|
|
Dankie aan Willa Krause vir
borgskap |
 |
Wanda
word reeds die afgelope 10jaar deur Willa Krause velsorg geborg. Sy
kry maandeliks behandeling met die Rejuvenator en gebruik ook van
hulle velsorgprodukte.
Kontak:
Marietjie Schoombee
012 544 1426
086 508 3019
salon@krause.co.za
|
|
... oor Nico |
Creating the musical
feel for any occasion; available for weddings, corporate
functions, parties, etc |
Kontak:
Nico @ 072 577 0702
animamusiek@yahoo.com
|
|
...
oor Tertius Swart |

|
‘n
Puik drommer vir muso’s….Tertius
Swart. Tans student in Ingenieurswese aan Tukkies.
Beskikbaar vir “gigs”.
Hy was 3jr betrokke by 13th Floor, voorheen bekend as C kruis.
Hy het in sy laaste jaar op die bestuur gedien en was
betrokke by die tegniese versorging sowel as drommer by C kruis
produksies. Hy het in 2008 by die bekende dromskool van
Andries Visser (professionele studio drommer sowel as drommer vir
kunstenaars soos Louis Brittz en Retief Burger), studeer en word
ook deur Andries sterk aanbeveel. Hy is ook hulpdrommer by die
mega gemeente, NG Moreleta.
Sy kontaknr. is 0844557633
|
|
|