"Mag deur my lied die roem van U Naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd prys!" .... Jesus, dit gaan ALLES net oor U!
 

 

lof en aanbidding seminaar

DIE VOLGENDE TEMA'S WORD HANTEER:

Wat Lofprysing en Aanbidding IS en NIE is nie
Hoekom is ek hier?
Praktiese sessie: Vokale "Excellence"
Wat is ons visie vir Lof en Aanbidding in hierdie gemeente?
'n Hart vir lof en aanbidding - Dawid
Aanbiddingspan (orkes, sangers en tegnici)
Praktiese probleme - Imbisu
Praktiese sessie: Vokale "Excellence" 
Rol van die aanbiddingsleier
Betrokkenheid van gemeente by sang
Keuse van liedere
Skep van aanbiddingsatmosfeer
Rol van die leraar in die span
SONDAGOGGEND EREDIENS - praktiese toepassing

Die seminaar is geskik vir aanbiddingsspanne en gemeentelede, en word aangebied van Vrydag- tot Saterdagmiddag.

 

<TERUG