|
GEES-heel
Ek kan alleenlik HEEL wees, as ek besef dat God die Vader my geskep het om
in verhouding met Hom te staan ... Om HEEL te leef, is dus 'n keuse!
SIELS-heel
Ek kan alleenlik volledig HEEL word as ek deel met die verlede, afhandel
met gedrag wat daaruit voortvloei, in my emosies genesing vind en leef uit
'n nuutgemaakte gees en nie uit stukkende emosies nie.
LIGGAAMS-heel
As mens, kry ek een "woning" in my aardse leeftyd, om in te
woon. As ek haar nie vertroetel, beskerm en versorg nie, nie gebalanseerd
leef nie ... kan ek nie Geestes- en Sielsgesondheid fasiliteer nie!
Die HEELvrou seminaar is geskik vir damesgehore vir 'n
naweekkamp, tweedag seminaar of 'n Saterdag seminaar.
<TERUG
|