"Mag deur my lied die roem van U Naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd prys!" .... Jesus, dit gaan ALLES net oor U!
 

 

god se stem in rus en stilte

Wat dryf jou?

Hoe lyk jou geestelike/emosionele EKG?

Sien ek myself soos ek regtig is? - Selfondersoek

WIL jy 'n koersaanpassing maak?
Aan die hand van praktiese denksisteem verandering?

Leef in die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees
Leef HEILIG voor GOD ... Impakteer ... Wees Koninkryk!

Word aangebied as 'n Pinksterreeks, naweekkamp of tweedag seminaar. Geskik vir mans- en damesgehore.

 

<TERUG