|
Die
random10
Die random10
is presies wat dit sê. Aangesien meisies let op die fyner dinge van die
lewe, is hier iets om die oplettende brein te voed en die algemene kennis
van 'n girl- "in the know" te verbreed. Alles wat n meisie
verpes, mal oor is en diep oor dink kry jy die kersie op die koek van
volgende…
A) 10 Worst pick-up lines:
In vandag se
lewe sal mens dink dat ouens nie meer dié opchat metode gebruik nie…dink
weer.
Hier is 'n lysie van die 10 mees patetieste pick-up lines:…lekker lag
1. Was dit seer? (Sy: Wat?) Toe jy uit die hemel uit geval het?
2. Can I borrow a quarter? ("What for?") I want to call my mom
and tell her I just met my girlfriend.
3. Excuse me, but I think I dropped something!!! MY JAW!!
4. Hello, Eks 'n skim, en eks hier om jou hart te steel.
5. If I could rearrange the alphabet, I would put U and I together.
6. Would you touch me so I can tell my friends I've been touched by an
angel?
7. Hello. Are you taking any applications for a boy/girlfriend?
8. Hallo, kan ek asb. 'n foto van jou neem(Hoekom?) want ek wil presies
vir Kersvader wys wat ek vir kersfees wil he.
9. So, hier is ek. Wat was jou ander twee wense?
10. Giant polar bear (What?) It broke the ice.
B) 10 Onvergeetlike
chick-flieks:
Ons as meisies
het ons dae nodig waar ons met selfvertroue alleen in 'n fiek kan sit en
kliphard "Aaaaaaaw" gaan as die ou en die meisie aan die einde
van die fliek uiteindelik saam kom. Daar is net een soort fliek wat
daardie effek op meisies het en dit is …(drum roll)…ja…Ons famous
chick flieks!!! Hier is die 10 onvergeetlikes:
1. Notting Hill
2. Titanic
3. Notebook
4. Walk to remember
5. 10 things I hate about you
6. How to loose a guy in 10 days
7. Devil wears Prada
8. She's the man
9. Cinderella Story
10. Sweet home alabama
C) 10 Sexyste mans
Celebrities:
'n Meisies
tydskrif is nie klaar as daar nie darm iets is wat aangenaam op die oog is
nie en wat beter is daar as die ouens wat op ons TV kassies vir ons loer
en op die billboards pronk. Hier is 'n lys van die mooiste bekende ouens:
…enjoy…
1. Frederico Fernandes (sokkerspeler)
2. Jesse Metcalfe (desperate housewives)
3. Matthew McConaughey
4. Ryk Neethling
5. Ashton Kutcher
6. James Franco (spiderman se vriend)
7. Ryan Seacrest (american idols/ E! channel)
8. David Beckham
9. Chad Michael Murry (OC)
10. Johnny Depp
Dit in die
hakkies is net daar as julle onseker is oor wie dit is
D) 10 Beste S.A Musiek
kunstenaars:
Ja,ja, jy het
reg gehoor dit is S.A kunstenaars. Ons Maak dikwels so groot bohaai oor
buitelandse bands dat ons vergeet van die talent in ons eie grote tuiste
in Afrika. Suid-Afrikaners kan ook rock!!!
Die top tien Kunstenaars:
1. 'n nuwe Band… NIEMAND
2. PARLETONES…sing die song: colourful
3. PRIME CIRCLE
4. CUTTING JADE
5. JUST JINGER
6. FINKLESTEINS
7. FRESHLY GROUND
8. ARNO CARSTENS
9. MEAN MR MUSTERD
10. 180
E) 10 Beste goed om met
jou vrye tyd te maak:
1. Kuier saam
met die mense vir wie jy die liefste is.
2. Fliek. Met 'n lys van chick-flieks kan jy jouself ure besig hou.
3. Yskaats…random né? Die meeste fun lé daarin om te leer hoe.
4. Ry perd. Vars lug en die natuur doen jou lyf en jou gemoed net goed.
5. Versorg jouself. Naels, hare en vel. Daar is niks wat mens meer
selfvertroue gee as wanneer jy versorgd soos 'n lady lyk nie.
6. Oefen. Dis nie altyd lekker nie maar die resultate: beter konsentrasie,
vinnige gesonde metabolisme en 'n gesonde vorkoms…wat meer wil jy hé?
7. *Shop! …need I say more
8. Lag lekker en lag hard! Dit verlig jou stres op die natuurlike manier
en lig jou gemoed.
9. Lees iets wat jou interesseer en vir jou isig in die lewe gee.
10. Slaap! Ontspan en kiep 'n bietjie, (netnie in die Wiskunde klas nie),
jy verden die vervrissing 99% van die kere.
F) *So van shop gepraat…10 winter must-haves:
Die winter is
prop vol nuwe trends wat lekker is om te volg, maar onthou, gee nie om wat
die mode nie, wees gemaklik in dit wat jy dra. Hier s die 10 Winter
Must-haves:
1. Winters langmou rokkies
2. Skinny Jeans
3. Trench coat
4. Wye pyp langbroeke
5. Enkel boots
6. Groot belde on die middel
7. Gekropte baadjies
8. Plat boots
9. Leggings
10. Lang wol serpe
G) Top 10 Styl ikone:
As mens 'n
nuwe seisoen ingaan, kry vir jou, jou eie styl ikoon om idees by te kry.
So sal jy altyd jóú ou klerekas as iets nuut sien. So kan mens seker
wees om altyd op jou beste te lyk, maar, onthou om jou eie flavour aan jou
ikoon se styl ook te gee. Hier is 'n paar style icons:
1. Sienna Miller- trendy
2. Hillary Duff- jonk en trendy
3. Jessica Alba- down-to-earth
4. Keira knightly- shick
5. Kirsten Dunst- quirky & cute
6. Nicole Richie- Glam-diva
7. Drew Barrymore- Girl next door
8. Jennifer Anniston- Casual, no-fuss
9. Kate Hudson- Vintage
10. Gwen Stafanie- Funky & Daring
H) 10 Beste shows op die
kassie:
As jy nie lus
is vir die buzz buite in die strate nie, kan jy net so veel vermaak kry in
die gemak van jou eie TV kamer! Na my massa steekproef van…1(he he), het
ek bevind dat meeste meisies die meeste van die volgende 10 programme hou:
1. Men in trees
2. OC
3. JIP
4. Binnelanders
5. MTV Punk'd
6. Desperate housewives
7. Prison break
8. Extreme Makeover home Addition
9. America's next top model
10. (classic comedy) Who's line is it anyway?
I) 10 Best motto's to
live by:
Finesse
meisies moet weet waarvoor hulle staan anders van mens vir enigiets. Top
10 motto's om by te leef:
1. Solank aswat jy smile na jy dit deurgedink het, was dit die moeite
werd!
2. Jy is nie die produk van jou omstandighede nie, maar die produk van jou
keuse.
3. View your tests as testemonies and rejoice.
4. Speel in die liga van die legendes en verlaat die wêreld 'n beter
plek, be the change you want to see in the world.
5. Die eerste stap om te kry wat jy wil he, is om te weet wat jy wil he.
6. Do what God is blessing, rather than to ask Him to bless what you are
doing.
7. Life is too precious and too short to settle for mediocrity.
8. God sal jou seën as God deur jou kan seën.
9. Jou dag gaan nie 'n wonderwerk ingesluit hé as jy nie een verwag nie.
10. Leef met die verwagting dat jy de Here in elke persoon in jou lewe
gaan ontmoet.
<TERUG |