|
- Twee
skeppingsverhale
- Vrou en man word beelddraers van God genoem ... Eva van die 21ste eeu,
dra jy God se beeld?
- Eva, jy is anders as Adam, nie beter of slegter nie, nie swakker of
sterker nie!
- Eva het toe ook 'n ego! ... en sy't hom steeds! ... en dissie Adam nie,
dis haar eie.
- God met die waarheid - soos Hy ook vir jou, Eva in die 21ste eeu,
konfronteer. Wat is jou reaksie?
- Eva van die 21ste eeu, jy het dieselfde God in die Tuin van Eden nog net
so nodig vandag!
- Eva en haar kinders - wat is karakter? / wat is 'n grens?
- Eva-beskermer, bestuurder en bron!
- Eva en haar seksualiteit / sensualiteit ...
- Eva met 'n hart na God, haar Bruidegom, deur die stem van Sy Gees.
Word aangebeid as 'n eendag seminaar, en is geskik vir damesgehore.
<TERUG
|