"Mag deur my lied die roem van U Naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd prys!" .... Jesus, dit gaan ALLES net oor U!
 

 

drie vroue kabaret vertoning

 

Vrou, die res van jou lewe ... is die beste van jou lewe!

'n Keurspel van drama, poësie en sang, wat jou vrouwees sal laat vier!

Met Wanda de Kock (sangeres) en Elise Eloff (pianis).


<TERUG