|
Geskryf in ...
WIT
of SWART

Sessie 1 : Masker-harte
& Skim-harte
Sessie 2 : Lewe sonder-'n -hart (praktiese sessie)
Sessie 3 : Sien jy hart-kans?
Sessie 4 : Beeldhouer en die klei-hart (praktiese sessie)
Sessie 5 : Hy, jy, hart-een!
Al ooit 'n handsak vasgehou waarvan
die prys jou wil oortuig dis egte leer en egte waarde vir geld, maar
wanneer jou vingers daaroor gly, jou reuksintuig haar inspan en jou
ervaring uit die verlede jou oortuig ...dis dan plastiek! Jy voel
ingedoen, misken, mislei ... Die lewe maak soms van ons
"pleather" handsakke vol valse indrukke. Dis tyd vir daai
leernommertjie, vriendin, die een wat ruik, proe, smaak, lyk na wat dit
rérig is!
<TERUG |