|
Temas
soos Leefstyl, Lewenskwaliteit, Beplanning en Bestuur van energie en tyd
word aangespreek. Die gehoor word gekonfronteer met die werklikheid van
die verskil tussen "BESTAAN" en "LEEF". Baie
interaksioneel met introspektiewe interaksie.
Word aangebied as
'n eendag seminaar, en is geskik vir
mans- en damesgehore.
<TERUG |