"Mag deur my lied die roem van U Naam oor geslagte strek, sodat nasies U vir altyd prys!" .... Jesus, dit gaan ALLES net oor U!
Hoofblad
Wie is Wanda?
Bediening
Kalender
Foto-album
CD's
Boeke
Vuurwarm Nuus
Vir Jou ...
Die Mooiste Foto
Kontak
Wanda op Facebook
bediening
Die volgende temas vir kampe en seminare word aangebied:
Die venster van jou hart
Eendag seminaar, geskik vir damesgehore
Lees meer >
Heelvrou Seminaar
Geskik vir damesgehore vir 'n naweekkamp, tweedag seminaar of 'n Saterdag seminaar
Lees meer >
Opvolg Heelvrou Seminaar
Heelvrou seminaar of kamp vir enkelvroue
Lees meer >
God se stem in rus en stilte
Pinksterreeks, naweekkamp of tweedag seminaar. Geskik vir mans- en damesgehore
Lees meer >
Wat as? .... EK IS
Naweekkamp van Vrydag tot Saterdagaand (met ontspanningstye tussenin), of eendag seminaar
Lees meer >
BESTAAN jy of LEEF jy?
Eendag seminaar, geskik vir mans- en damesgehore
Lees meer >
Eva in die 21ste eeu
Eendag seminaar, geskik vir damesgehore
Lees meer >
Kabaret vertoning
Drie vroue vertoning
Lees meer >
Ma en Dogter Kamp
Vrydagaand tot Saterdagmiddag met opsionele kersligaandete as afsluiting
Lees meer >
Lof en Aanbidding Seminaar
Geskik vir aanbiddingspanne en gemeentelede. Vrydag tot Saterdagmiddag seminaar.
Lees meer >
Pêrels
Handel oor die samestelling en kompleksiteite van die vrou. Die vrou deur die bril van die Skepper. Geskik vir dames- en dogters-gehore.
Lesse om te leer
Tweerigting fasiliterings gesprek. Geskik vir gehore van 18 tot 50 dames. 'n Imbisu - oplossende denke.